Social App Builder
Social App Builder
创建新应用
English
Azərbaycan dili
Bahasa Indonesia
Bahasa Melayu
Čeština
Dansk
Deutsch
Español
Français
Hrvatski
Italiano
Lietuvių
Magyar
Nederlands
Polski
Português
Română
Shqip
Slovenčina
Slovenščina
Suomi
Svenska
Tiếng Việt
Türkçe
Ελληνικά
Български
Македонски
Русский
Српски
עברית
العربية
हिन्दी
বাংলা
ภาษาไทย
ქართული
中文
한국어
日本語
Other Languages
创建一个帐户
登入
Hoe Goed Ken Jy Hts Middelburg?
Is jy 'n getroue rooibul ondersteuner? Opregte Rooibul ? Amper 'n rooibul ? Jy sien die rooilug so in die verte. ?
开始
分享
Hoe Goed Ken Jy Hts Middelburg?
As wat staan HTS Middelburg bekend?
题 1 / 20
Die Rooibulle
HTSM
Tech Rotte
Tech-ers
Hoe Goed Ken Jy Hts Middelburg?
Ons graad 8's staan bekend as....
题 2 / 20
amper rooies
blougatte
gemors
SESSE! (soos geskreeu deur Chris)
Hoe Goed Ken Jy Hts Middelburg?
Wat is die naam van die 2010 revue?
题 3 / 20
Fifa Dilemma
Grease
Invictus
Prof Stof
Hoe Goed Ken Jy Hts Middelburg?
Wie rig die 2010 eerste rugbyspan af?
题 4 / 20
Mev. Scholtz
Mnr. Dickason
Mnr. Poerie van Rooyen
Mnre. Kruger en van den Berg
Hoe Goed Ken Jy Hts Middelburg?
Hoeveelste is die 0/16 netbalmeisies van 2009 in die wereld?
题 5 / 20
1
2
3
4
Hoe Goed Ken Jy Hts Middelburg?
Wie is hoof?
题 6 / 20
Mev. Griesel
Mnr. Jonker
Mnr. Kruger
Mnr. Van Rooyen
Hoe Goed Ken Jy Hts Middelburg?
Wie is die 2010 hoofleierseuns?
题 7 / 20
Chrisjan Laubasghagne, Hendrik La Grange, Frederick Willemse
CJ Visser, Shaun Frazao, Carinus Du Busson, Donovan Stebbing
Michael Esmeraldo, Andre Pienaar, Werner Combrink, Sybrandt Botes
Willie Scholtz, Clifford Potgieter
Hoe Goed Ken Jy Hts Middelburg?
Wie is die hoof van die Sportakademie?
题 8 / 20
Chris Grobler
George Tossel
Jake White
Johan Kruger
Hoe Goed Ken Jy Hts Middelburg?
Watse vakke word in sportkunde aangebied?
题 9 / 20
Rugby, Gholf
Rugby, Krieket, Netbal, Hokkie
Rugby, Netbal, Jukskei
Swem
Hoe Goed Ken Jy Hts Middelburg?
Watter rygbyspan het in 2009 die beeldtrofee gewen?
题 10 / 20
0/14A
0/16A
1ste
o/15A
Hoe Goed Ken Jy Hts Middelburg?
Wat is die twee hoof kultuuraktiwiteite van die skool?
题 11 / 20
Dans en redenaars
redenaars en revue
revue en drama
sang
Hoe Goed Ken Jy Hts Middelburg?
Juf Carli Janse van Vuuren is 'n nuwe juffrou wat verlede jaar lektor was by tukkies, wat gee sy?
题 12 / 20
Afrikaans
Drama
Engels
Fisiese Wetenskap
Hoe Goed Ken Jy Hts Middelburg?
Watter een van die volgende is onwaar?
题 13 / 20
Ons het landbou as 'n vak
Ons het ons eie dansskool op die terrein
Ons is tans die top sport skool in Mpumalanga
Ons rugbypale is die hoogste in die suidelike halfrond
Hoe Goed Ken Jy Hts Middelburg?
Wie rig die eerste hokkieseuns af?
题 14 / 20
Die spankaptein
Juf Ada Swartz
Juf Cheryl v.d. Berg
Mnr. Nico Swart
Hoe Goed Ken Jy Hts Middelburg?
Watter onderwyser staan bekend as polly?
题 15 / 20
Mej. Otto
Mnr. Swanepoel
Mnr. van Rooyen
Mnr. Vermaak
Hoe Goed Ken Jy Hts Middelburg?
Watter een van ons onderwysers het al 'n vyfde plek in die Comrades gekry?
题 16 / 20
Mev. Swanepoel
Mnr. Deon van Straten - Chippie
Mnr. Fick
Mnr.Deon Holtzhauzen - Miep Miep
Hoe Goed Ken Jy Hts Middelburg?
Watter van ons damespersoneel was in die weermag?
题 17 / 20
Juf Scholtz
Juf. Brandt
Juf. Swanepoel
Juf. Wiesner
Hoe Goed Ken Jy Hts Middelburg?
Wat is die hoof se nommer een stokperdjie?
题 18 / 20
Bou
Gedigte skryf
Toesprake lewer
Verf
Hoe Goed Ken Jy Hts Middelburg?
Wat is ons leuse
题 19 / 20
Ons bou
Ons dien
Ons eer
Ons voorsien
Hoe Goed Ken Jy Hts Middelburg?
Wat is ons slagspreuk?
题 20 / 20
die rooibulbom rol jou om
Eenmaal 'n rooie altyd 'n rooie
Groot waar dit saak maak, klein waar dit jou raak
Yes yes HTS
由
Kay.Stroman
创建
创建自己的测验
Online People - 约会、聊天和结识新朋友
建议测验
心理測驗-從穿鞋子看女子個性
你是左腦,還是右腦主導?
分享熱量
適合你的網上推廣方案
童話電視.魔龍學堂 問答會
A Quiz For U
Haha Quiz
Enigma ... For ... Koos
測試制作心理測驗
Mbti職業性格心理測驗
About Anna Chen
人形軟件之「我不是人」自我身份測試
Life
只是個測試
色彩占卜-精神恍惚指數
你是怎樣的一個人呢
妳(你)的肌膚是屬於哪一類型呢?
Elic
互聯網常識大考驗!!!
你是好强固执的人吗?
心理測驗-2024年職場制勝法寶: 探索如何在職場取得成功的秘訣
Hot!倪端希臘占數~ 『誰是你人生的幸運之神?』
你是豪放的人嗎?(By Wisley)
Are You Thai Lover
你對台灣歲月的bill有多認識?
Which Set Of Puma Women Suits You?
你的脸皮是不是很厚?
Haha Quiz
你愛不愛吃醋
你是賤兔子嗎?(Part 1)
更多测验
建议民意调查
Vote Tick
Pet Head 寵過頭
你最喜歡喝那一類中國茶?
哪個搜索引擎你經常使用
梅梅露2009/08本月之星選拔賽!!
三國群英傳-双新暴襲 你答我送活動
天使还是魔鬼?
Cc Test
旅遊調查2
Beauty 101 Questionnaire
更多民意调查
推荐应用
Mood
馬英九2012當選的機率
妳和他在一起的機率有多少?
Do You Love Sze Kah Seng?
幸運馬??
更多应用程序